Retour aux promos
AfriForumTV

Actualites

Gratuit

AfriForumTV

par Lonely Viking (PTY) LTD

v2.0.1 16 Mo Universel 12+

Captures d'écran

Description

AfriForumTV.
Vermaak. Aanlyn.
AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. Dit bied ook ’n verskeidenheid kanale vir uiteenlopende smake wat jy met gemak op jou slimtoestel kan geniet.
AfriForumTV gee ook aan inhoudskeppers die geleentheid om hul inhoud te publiseer, mits dit aan AfriForumTV se waardes en die vereistes voldoen. Dié gebruikersvriendelike toep maak die publiek as ’n gemeenskap deel van ’n Afrikaanse platform.
Inhoud bestaan uit vermaak, nuus, aktualiteit, skolesport, realiteit- en leefstylprogramme, podsendings en kindervermaak.
AfriForumTV bied ’n registrasie-opsie vir elke gebruiker se gemaklike toegang. Die platform poog om die grootste aanlyn Afrikaanse digitale inhoudsplatform te word.

Nouveautés (v2.0.1)

Added deep linking for improved user experience